Parental leave in South Africa
Labour law experts Ryan King and Pilot Ngake discuss what's changing in South Africa's parental leave legislation - listen here (9mins):
New minimum wage in South Africa
Labour law experts Ryan King and Pilot Ngake discuss everything you need to know about the new minimum wage in South Africa, signed into law in February 2019. Find out how it affects your business (17mins):
The benefits of eLearning in the workplace
The workplace skills gap is the gap between what employers want and what job seekers have to offer. It has a negative impact on the company’s operational performance and its overall growth, but employers do not always have enough resources to provide sufficient opportunities for learning to equip them with the skills and the knowledge they need. This is where eLearning helps. As technology continues to develop at a high speed, eLearning constantly offers businesses new opportunities to keep...
The benefits of eLearning in the workplace
The workplace skills gap is the gap between what employers want and what job seekers have to offer. It has a negative impact on the company’s operational performance and its overall growth, but employers do not always have enough resources to provide sufficient opportunities for learning to equip them with the skills and the knowledge they need. This is where eLearning helps. As technology continues to develop at a high speed, eLearning constantly offers businesses new opportunities to keep...
Wanneer sal die ECTA van toepassing wees?
Die inwerkingtreding van die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies 2002 (hierin verwys na as die ‘ECTA’) bevat ‘n paar aspekte wat in ag geneem moet word wanneer webwerwe vir besighede geskep word en wanneer elektroniese transaksies aangegaan word. Transaksie (ECTA definisie): “‘n transaksie van kommersiële of nie-kommersiële aard, en sluit in die verskaffing van inligting en e-regering dienste“. Waar ‘n elektroniese transaksie gesluit word, sal die ECTA op daardie transaksie van...
eLearning met jou eie toestel – ʼn groeiende tendens
Met die voordele van eLearning wat in ‘n vorige uitgawe bespreek is fokus hierdie artikel op die groeiende tendens van mikro opleiding deur middel van jou eie toestel (Bring Your Own Device, of BYOD). Bring jou eie toestel (BYOD) het die afgelope paar jare stelselmatig meer gewild geraak met betrekking tot werknemer opleiding. Meer as helfte van Suid-Afrikaners is aanlyn deur gebruik te maak van ‘n slim toestel. Dit maak eLearning deur ‘n slimfoon of tablet, ‘n baie geskikte opsie vir...
Verdediging Sektor Kode
Die nuwe Verdediging Sektorkode is gepubliseer op 9 November 2018 deur die Departement van Handel en Nywerheid. Hierdie Sektorkode het dan ook met onmiddellike effek in werking getree vanaf die datum van publikasie. Hierdie Sektorkode sal van toepassing wees op alle entiteite in die Suid-Afrikaanse Verdediging Industrie (SAVI) en sluit in Nasionale of Provinsiale Departemente, Staatsorgane, Publieke Entiteite asook private entiteite wat verdedigingsmateriaal en/of enige ander voorraad,...
Versuim om wangedrag te rapporteer kan jou werk kos
Werkgewers staar dikwels die frustrerende dilemma in die gesig dat hulle moet staatmaak op inligting van hul werknemers om die plegers van wangedrag te identifiseer, en hulle weier opsetlik om die inligting te verskaf. Werknemers wat opsetlik versuim om wangedrag wat deur ander werknemers gepleeg is te openbaar, kan ontslaan word omdat hulle die verpligting van trou wat hulle teenoor die werkgewer het, verbreek – wat die vertrouensverhouding onuithoudbaar maak. Hierdie oplossing is bevestig...
When will the ECTA be applicable?
The enactment of the Electronic Communications and Transactions Act 2002 (herein referred to as the ‘ECTA’) introduces some aspects which needs to be considered when creating websites for businesses and concluding electronic transactions. Transaction (ECTA definition): “a transaction of either a commercial or non-commercial nature, and includes the provision of information and e-government services”. Wherever an Electronic Transaction is concluded, ECTA will apply to that...
eLearning through your own device – a growing trend
With the benefits of eLearning in the workplace discussed in a previous article, the focus is now on the growing trend of micro training through your own device (Bring Your Own Device, or BYOD). Bring Your Own Device (BYOD) or your Own Technology (BYOT) has gained popularity in recent years when it comes to employee training. More than half of South Africans are connected to the internet through smart devices. This makes eLearning through a smartphone/tablet, a viable option for South African...
