Newsletter

When will the ECTA be applicable?

The enactment of the Electronic Communications and Transactions Act 2002 (herein referred to as the ‘ECTA’) introduces some aspects which needs to be considered when creating websites for businesses and concluding electronic transactions. Transaction (ECTA definition): “a transaction of either a commercial or non-commercial nature, and includes the provision of information and e-government services”. Wherever an Electronic Transaction is concluded, ECTA will apply to that...

read more

Versuim om wangedrag te rapporteer kan jou werk kos

Werkgewers staar dikwels die frustrerende dilemma in die gesig dat hulle moet staatmaak op inligting van hul werknemers om die plegers van wangedrag te identifiseer, en hulle weier opsetlik om die inligting te verskaf. Werknemers wat opsetlik versuim om wangedrag wat deur ander werknemers gepleeg is te openbaar, kan ontslaan word omdat hulle die verpligting van trou wat hulle teenoor die werkgewer het, verbreek – wat die vertrouensverhouding onuithoudbaar maak. Hierdie oplossing is bevestig...

read more

Verdediging Sektor Kode

Die nuwe Verdediging Sektorkode is gepubliseer op 9 November 2018 deur die Departement van Handel en Nywerheid. Hierdie Sektorkode het dan ook met onmiddellike effek in werking getree vanaf die datum van publikasie. Hierdie Sektorkode sal van toepassing wees op alle entiteite in die Suid-Afrikaanse Verdediging Industrie (SAVI) en sluit in Nasionale of Provinsiale Departemente, Staatsorgane, Publieke Entiteite asook private entiteite wat verdedigingsmateriaal en/of enige ander voorraad,...

read more

eLearning met jou eie toestel – ʼn groeiende tendens

Met die voordele van eLearning wat in ‘n vorige uitgawe bespreek is fokus hierdie artikel op die groeiende tendens van mikro opleiding deur middel van jou eie toestel (Bring Your Own Device, of BYOD). Bring jou eie toestel (BYOD) het die afgelope paar jare stelselmatig meer gewild geraak met betrekking tot werknemer opleiding. Meer as helfte van Suid-Afrikaners is aanlyn deur gebruik te maak van ‘n slim toestel. Dit maak eLearning deur ‘n slimfoon of tablet, ‘n baie geskikte opsie vir...

read more

Wanneer sal die ECTA van toepassing wees?

Die inwerkingtreding van die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies 2002 (hierin verwys na as die ‘ECTA’) bevat ‘n paar aspekte wat in ag geneem moet word wanneer webwerwe vir besighede geskep word en wanneer elektroniese transaksies aangegaan word. Transaksie (ECTA definisie): “‘n transaksie van kommersiële of nie-kommersiële aard, en sluit in die verskaffing van inligting en e-regering dienste“. Waar ‘n elektroniese transaksie gesluit word, sal die ECTA op daardie transaksie van...

read more

Failure to report misconduct could cost you your job

Employers have often faced the frustrating predicament where they had to rely on information from their employees to identify the actual perpetrators of misconduct, and they blatantly refuse to provide the information. Employees that intentionally refuse to disclose the identity of actual perpetrators may be dismissed because they breach the duty of fidelity towards the employer which makes the employment relationship intolerable. This remedy was confirmed by the Labour Appeal Court in the...

read more

Subscribe to our newsletter

Receive important employer updates, practical insights and upcoming webinar invitations from SEESA.